Display Ancestors of
Hendrik Corneliszoon Olivier
GD011016    Contact contributor     Contributor Number: 32
Born ABT 1650 at Ouwer-kerk, Schouwen-Duivenland, Nederland.
Died ABT 1701 at (MOOC 8/1 65)
Father: Cornelis Olivier
Mother: ?
Married Beatrix Guiberthe (Gysbertha) Verwey 30 May 1677


Notes: a. 1661 Vryburger en word as een van die beste tien boere op 1/4/1677aang ewys, waarna hy toegelaat was om 'n slaaf te koop, eienaar v."Tygerberg " aan Liesbeekrivier. a. 1661 Vryburger en word as een van die beste tien boere op 1/4/1677aang ewys, waarna hy toegelaat was om 'n slaaf te koop, eienaar v."Tygerberg " aan Liesbeekrivier. OLIVIERSTAMVADERS van ORALOOR Die heel eerste OLIVIER wat na Suid-Afrika gekom het was Hendrik Cornelis zoon OLIVIER wat in 1661 hier aangeland het. Hy was 'n baie goeie boer e n kon in 1677 'n slaaf bekom omdat hy as een van die tien beste boere aan gewys is. Sy broer Ockert Corneliszoon OLIVIER het 10 jaar later in 1761 hier aange kom. Hy was nogal 'n stout seun en het 'n baie interessante geskiedenis. Die OLIVIERS het baie vinnig oor die hele Suid-Afrika versprei. Met di e veeboere se voortdurende soeke na weiding het ons voorvaders ook diepe r en dieper die binneland ingetrek. Dit lyk of daar twee defnitiewe trek rigtings was - een suid van die Langeberge in die rigting van die later e Klein Karoo en 'n ander noord van die Langeberge dieper die Groot Karo o in. Ek vermoed dat die eerste OLIVIER wat suid van die Langeberge getrek he t Ockert was wat ons later in Armoed langs die Olifantsrivier in die lat ere Oudtshoorn aantref. Volgens Alta le Roux van Oudtshoorn is die plaa s Armoed van 'n Koi kaptein, Armoeda, aangekoop en dit is waar die naam A rmoed vandaan kom. Hierdie Ockert se tweede seun, wie se naam ook Ocker t was, het verder oos getrek en sy tentpenne by Twee Riviere naby die hu idiglike Joubertina ingeslaan. As 'n mens deur die begraafplaas op Fraserburg stap, besef 'n mens ook da t OLIVIERS in hierdie gemeenskap diep spore getrap het. In "Fraserburg e n sy Kerk" noem D.A. Scholtz dat Jan (Johannes?) Lodewyk OLIVIER die eers te Olivier was wat in die 1760's homself in di? omgewing kom vestig het . Dit is min of meer dieselfde tyd as wat Ockert in die Oudtshoorn omgewi ng aangekom het. Daarvandaan, lyk dit vir my, is hulle verder na Graaf f Reinet. Ook in Burghersdorp was baie OLIVIERS wat ook diep spore in die Anglo-Boe reoorlog getrap het. Hier was Jan Kommandant OLIVIER natuurlik een van d ie groot legendes. Met die deurwerk van Sterftekennisgewings in die Vrystaatse Argief het e k ook hier baie OLIVIERS gevind wat in Armoed gebore is. Met die tyd sa l ek ook probeer bepaal wie hierdie Vrystaatse OLIVIERS se stamvader was. En dan het ek in 2004 ook afgekom op 'n DERDE STAMVADER direk uit Frankry k. Hy was Frank OLIVIER en het in Port Elizabeth gewoon. Ek hoop om no g meer van hom uit te vind.