Aletta (Alida) Verwey Display Descendants of
Aletta (Alida) Verwey
GD011117    Contact contributor     Contributor Number: 32
Died May 1721
Father: ?
Mother: ?
Married Ockert Corneliszoon Olivier 05 February 1679
Children.

Notes: Hendrik Corneliszoon OLIVIER [a1] b. tussen 1650-1657 Ouwerkerk, Nederla nd d. 1701 m. Beatrix Gysberta VERWEY [b1] m. 30.05.1677 b. bet 1650 an d 16 Woerden [daughter of Gysbert VERWEY and Catharina GANZEVANGER] M OOC 8/1 65 Hy is die stamvader van die Oliviers in Suid-Afrika en arrivee r in die land in 1661vanaf Ouwerkerk in Nederland. Hy is 'n vryburger e n word as een van die beste 10 boere op 01.04.1677 waarna hy toegelaat i s om 'n slaaf te koop. Hy was die eienaar van "Tygerberg" aan die Lies beeckrivier. Sy broer Ockert arriveer in 1671. Beatrix: Sy is van Woer den in Nederland en na haar eggenoot se afsterwe in 1702 word die plaas "Clara Anna Fontein" huidiglik Bellville aan haar toegeken. I n 1714 word leenplaas "Louisklip" dist. Gouda in haar naam geregistreer. MOOC 8/ 663. http://home.intekom.com/oli4s/Hendrik%20Afstammelinge.htm Sy word ook aangedui as Alitie Vermoly en kom van Woerden, Nederland.Sy b esit "Hoogebersvallei" en "Kleine Stinkrivier" by afsterwe asook'n opsta l, "Vrolijkheid" in Roodezand.